Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongeletterd
ongeletterd [boodskap #142792] Wed, 02 August 2023 17:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongeletterd
Afbreking: on•ge•let•terd
Samestelling: on- + geletterd


Byvoeglike naamwoord: ongeletterd
Attributief: ongeletterde

Betekenis:
• Wat nie kan lees en skryf nie.
• Wat onkundig en nie belese is nie.

Gebruik:
• Die program poog om ongeletterde volwassenes te leer lees en skryf.
• Malema het gesê Elon Musk "kom ongeletterd voor".

Antoniem:
• analfabeties
• ongeleerd
• ongeskoold
• onopgelei
• onopgevoed

Antoniem:
• geletterd

Afgelei:
• ongeletterdes
• ongeletterdheid

Vertaling:
Engels: illiterate; uneducated
Nederlands: ongeletterd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haatspraak
Volgende onderwerp: herrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:02:37 UTC 2024