Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haatspraak
haatspraak [boodskap #142791] Wed, 02 August 2023 16:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
haatspraak
Afbreking: haat•spraak
Samestelling: haat + spraak


Selfstandige naamwoord: haatspraak
Meervoud:

Betekenis:
• Haatdraende taal. Spraak of teks gemik op intimidasie, geweld of vooroordeel teen 'n persoon of groep op grond van ras, etnisiteit, afkoms, geloof, seksuele oriëntasie of gestremdheid.

Gebruik:
• Die gelykheidshof het in 2022 bepaal dat Malema se oproep om boere te vermoor nie haatspraak is nie.

Vertaling:
Engels: hate speech
Nederlands: haatzaaien, aanzetten tot haat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorin
Volgende onderwerp: ongeletterd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:09:31 UTC 2024