Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorin
voorin [boodskap #142790] Wed, 02 August 2023 15:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorin
Afbreking: voor•in
Samestelling: voor + in


Bywoord: voorin

Betekenis:
• In die voorste gedeelte.

Gebruik:
• Die vorige eienaar se naam is met 'n pen voorin die boek geskryf.

Antoniem:
• agterin

Vertaling:
Engels: in the front
Nederlands: voorin

Nota:
• Kan ook los (as twee woorde) geskryf word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agterin
Volgende onderwerp: haatspraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:15:33 UTC 2024