Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterin
agterin [boodskap #142789] Wed, 02 August 2023 15:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agterin
Afbreking: ag•ter•in
Samestelling: agter + in


Bywoord: agterin

Betekenis:
• In die agterste gedeelte.

Gebruik:
• Die verdagtes is ure lank in snerpende koue sonder warm klere agterin 'n vangwa aangehou.

Antoniem:
• voorin

Vertaling:
Engels: in the back
Nederlands: achterin

Nota:
• Kan ook los (as twee woorde) geskryf word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: magsvertoon
Volgende onderwerp: voorin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:34:50 UTC 2024