Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » magsvertoon
magsvertoon [boodskap #142788] Wed, 02 August 2023 15:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
magsvertoon
Afbreking: mags•ver•toon
Samestelling: mag + -s- + vertoon


Selfstandige naamwoord: magsvertoon
Meervoud:

Betekenis:
• Die vertoon van mag. Handeling om ander af te skrik deur jouself sterk te laat lyk.

Gebruik:
• Amerika het 'n kernduikboot as magsvertoon na Suid-Korea gestuur.

Sinoniem:
• kragvertoon
• magsvertoning

Vertaling:
Engels: display of power, show of force
Nederlands: machtsvertoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woef
Volgende onderwerp: agterin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 11:55:40 UTC 2024