Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woef
woef [boodskap #142787] Wed, 02 August 2023 14:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
woef
Afbreking: woef


Tussenwerpsel: woef

Betekenis:
• Die geluid van 'n hond wat blaf.

Gebruik:
• "Woef-woef!" blaf Wagter skielik hard.

Vertaling:
Engels: woof!, bow-wow!
Nederlands: woef!, waf!


Selfstandige naamwoord: woef
Meervoud: woewe
Verkleinwoord: woefie
Meervoud van verkleining: woefies

Betekenis:
• 'n Hond of brak.

Gebruik:
• Sy gaan stap elke dag met haar woewe.
• Ag, kyk die woefie!

Afgelei:
• woefkardoes
• woefieboetiek
• woefietuiste

Vertaling:
Engels: dog
Nederlands: hond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verydeling
Volgende onderwerp: magsvertoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:13:18 UTC 2024