Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verydeling
verydeling [boodskap #142786] Wed, 02 August 2023 14:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verydeling
Afbreking: ver•y•de•ling
Samestelling: verydel + -ing


Selfstandige naamwoord: verydeling
Meervoud: verydelinge, verydelings

Betekenis:
• Die handeling om iets te verydel; te laat misluk.

Gebruik:
• As jy 'n valse verklaring maak kan jy van poging tot belemmering of verydeling van die regspleging aangekla word.

Sinoniem:
• belemmering
• dwarsboming
• obstruksie
• verhindering
• verhoeding

Afgelei:
• regsverydeling

Vertaling:
Engels: defeat, obstruction
Nederlands: obstructie, preventie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regsverydeling
Volgende onderwerp: woef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:15:17 UTC 2024