Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regsverydeling
regsverydeling [boodskap #142785] Wed, 02 August 2023 13:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regsverydeling
Afbreking: regs•ver•y•de•ling
Samestelling: regs + verydeling


Selfstandige naamwoord: regsverydeling
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Wederregtelike handeling wat bedoel is (en daarin slaag) om regspraak te verydel of te dwarsboom.

Gebruik:
• Die lewering van valse getuienis en die fabrikasie van bewyse is voorbeelde van regsverydeling.

Sinoniem:
• dwarsboming van die gereg

Vertaling:
Engels: obstructing the course of justice
Nederlands: belemmering van de rechtsgang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Vrystaats
Volgende onderwerp: verydeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:08:49 UTC 2024