Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Vrystaats
Vrystaats [boodskap #142784] Wed, 02 August 2023 13:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vrystaats
Afbreking: Vry•staats
Samestelling: Vrystaat + -s


Byvoeglike naamwoord: Vrystaats
Attributief: Vrystaatse

Betekenis:
• Van of met betrekking tot die provinsie Vrystaat.

Gebruik:
• Welkom is 'n dorp op die Vrystaatse goudveld

Vertaling:
Engels: Free State
Nederlands: Vrystaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veediefstal
Volgende onderwerp: regsverydeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:14:24 UTC 2024