veediefstal [boodskap #142783] |
Wo, 02 Augustus 2023 13:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veediefstal
Afbreking: vee•dief•stal
Samestelling: vee + diefstal
Selfstandige naamwoord: veediefstal
Meervoud: –
Betekenis:
• Die diefstal van vee; die steel van skape, beeste, bokke, ens.
Gebruik:
• Veediefstal is 'n groot probleem op ons land se plase.
Sinoniem:
• veediewery
• veeroof
Afgelei:
• veediefstaleenheid
Vertaling:
Engels: stock theft, cattle lifting
Nederlands: veeroof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|