Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » finansies
finansies [boodskap #142782] Wed, 02 August 2023 13:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
finansies
Afbreking: fi•nan•sies


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: finansies

Betekenis:
• Alles wat met geld te make het.

Gebruik:
• Huishoudings moet so vinnig as wat hulle finansies dit toelaat na hernubare energie oorskakel.

Sinoniem:
• geldmiddele
• geldsake

Afgelei:
• staatsfinansies

Vertaling:
Engels: finansies
Nederlands: financiën

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stilmaak
Volgende onderwerp: veediefstal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 11:51:34 UTC 2024