Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stilmaak
stilmaak [boodskap #142781] Wed, 02 August 2023 12:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stilmaak
Afbreking: stil•maak
Samestelling: stil + maak


Werkwoord: maak stil, stilmaak
Verlede tyd: het stilgemaak

Betekenis:
• Om te laat ophou praat en raas; tot stilte te bring.
• (figuurlik) Om te bedaar en te kalmeer.

Gebruik:
• Die juffrou maak die klas stil.
• Jesus het die storm stilgemaak.

Vertaling:
Engels: to silence, shut up; quiet down
Nederlands: de mond snoeren, zwijgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verhoging
Volgende onderwerp: finansies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:28:59 UTC 2024