benodig [boodskap #142779] |
Wed, 02 August 2023 12:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
benodig
Afbreking: be•no•dig
Samestelling: be- + nodig
Werkwoord: benodig
Verlede tyd: het benodig
Betekenis:
• Om iets nodig te hê.
Gebruik:
• Hy benodig hulp.
Vertaling:
Engels: to need, require
Nederlands: benodigen
Byvoeglike naamwoord: benodig
Attributief: benodigde
Betekenis:
• Wat nodig is. Waaraan daar 'n behoefte bestaan.
Gebruik:
• Hou aan tot jy die benodigde resultaat verkry.
Sinoniem:
• gesoek
• gevraag
• nodig
• vereis
Afgelei:
• benodigdheid
Vertaling:
Engels: wanted, required, necessary
Nederlands: benodigd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|