sakeonderneming [boodskap #142778] |
Wed, 02 August 2023 10:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sakeonderneming
Afbreking: sa•ke•on•der•ne•ming
Samestelling: sake + onderneming
Selfstandige naamwoord: sakeonderneming
Meervoud: sakeondernemings
Verkleinwoord: sakeonderneminkie
Meervoud van verkleining: sakeonderneminlies
Betekenis:
• 'n Maatskappy wat sake doen/ handel dryf.
Gebruik:
• Talle sakeondernemings misluk binne die eerste vyf jaar as gevolg van 'n gebrek aan beplanning.
Sinoniem:
• besigheid
• handelsaak
• handelsorganisasie
• maatskappy
Vertaling:
Engels: business enterprise, business undertaking, business venture
Nederlands: handelsonderneming, zakelijke onderneming
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|