prysverhoging [boodskap #142777] |
Wed, 02 August 2023 10:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prysverhoging
Afbreking: prys•ver•ho•ging
Samestelling: prys + verhoging
Selfstandige naamwoord: prysverhoging
Meervoud: prysverhogings
Verkleinwoord: prysverhoginkie
Meervoud van verkleining: prysverhoginkies
Betekenis:
• 'n Styging in die prys wat iets kos.
Gebruik:
• Onrealistiese prysverhogings word op die inwoners van die land af geforseer.
Sinoniem:
• prysstyging
Antoniem:
• prysdaling
• prysverlaging
Vertaling:
Engels: price increase
Nederlands: prijsverhoging, prijsstijging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|