Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kropslaai
kropslaai [boodskap #142775] Tue, 01 August 2023 20:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kropslaai
Afbreking: krop•slaai
Samestelling: krop + slaai


Selfstandige naamwoord: kropslaai
Meervoud: kropslaaie
Verkleinwoord: kropslaaitjie
Meervoud van verkleining: kropslaaitjies

Betekenis:
• 'n Soort blaarslaai wat 'n krop of kop (saamgepakte bol blare) vorm.

Gebruik:
• Die twee gewild­e ­kul­ti­vars van krop­slaai wat in Suid-Afrika gekweek word is Enza Zaden en Rijk Swann.

Sinoniem:
• kopslaai

Hiperoniem:
• blaarslaai

Vertaling:
Engels: lettuce, cabbage-lettuce
Nederlands: kropsla

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kompromis
Volgende onderwerp: dringendheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 11:49:49 UTC 2024