kompromis [boodskap #142774] |
Tue, 01 August 2023 19:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kompromis
Afbreking: kom•pro•mis
Selfstandige naamwoord: kompromis
Meervoud: kompromisse
Verkleinwoord: kompromissie
Meervoud van verkleining: kompromissies
Betekenis:
• 'n Skikking waar beide kante iets toegee om by 'n aanvaarbare oplossing te kom.
Gebruik:
• Die oogmerk van 'n kompromis is dikwels om konflik uit te skakel en om wrywing, ongerief en swaarkry te vermy.
Wisselvorm:
• kompromie
Sinoniem:
• skikking
• konsessie
• middeweg
• tegemoetkoming
• toegewing
Afgelei:
• kompromisloos
Vertaling:
Engels: compromise, compromize
Nederlands: compromis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|