eindpunt [boodskap #142773] |
Tue, 01 August 2023 12:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eindpunt
Afbreking: eind•punt
Samestelling: eind + punt
Selfstandige naamwoord: eindpunt
Meervoud: eindpunte
Verkleinwoord: eindpuntjie
Meervoud van verkleining: eindpuntjies
Betekenis:
• Die verste punt; punt waar iets eindig.
Gebruik:
• 'n Sirkel is 'n voorwerp sonder 'n begin- of eindpunt.
Sinoniem:
• ekstremiteit
• terminus
• uiteinde
Antoniem:
• beginpunt
Afgelei:
• eindpuntgebruikers
• kabeleindpunt
• rekenaareindpunt
• spoorwegeindpunt
Vertaling:
Engels: end point
Nederlands: eindpunt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|