Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afreken
afreken [boodskap #142771] Mon, 31 July 2023 20:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afreken
Afbreking: af•re•ken
Samestelling: af + reken


Werkwoord: reken af, afreken
Verlede tyd: het afgereken

Betekenis:
• Om ten volle te betaal wat jy verskuldig is.
• (figuurlik) Om iemand te straf; te gee wat hy/sy verdien.

Gebruik:
• Jy kan op sig koop en teen die einde van die maand afreken.
• Hy het op die speelgrond met die boelie afgereken.

Afgelei:
• afrekening

Vertaling:
Engels: to square off, to settle
Nederlands: afrekenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: netbalspan
Volgende onderwerp: veldmuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:28:51 UTC 2024