Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skuldigbevinding
skuldigbevinding [boodskap #142767] Mon, 31 July 2023 17:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skuldigbevinding
Afbreking: skul•dig•be•vin•ding
Samestelling: skuldig + bevinding


Selfstandige naamwoord: skuldigbevinding
Meervoud: skuldigbevindings

Betekenis:
• 'n Verklaring deur 'n hof dat iemand aan 'n oortreding skuldig is.

Gebruik:
• Die staat staan die appèlaansoek teen en voer aan dat die skuldigbevinding en vonnisoplegging onder die omstandighede gepas is.

Sinoniem:
• skuldigverklaring
• veroordeling

Antoniem:
• onskuldigbevinding
• vryspraak

Vertaling:
Engels: verdict of guilty, conviction, condemnation
Nederlands: schuldigverklaring, veroordeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwaalkoeël
Volgende onderwerp: wetstoepassing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:39:11 UTC 2024