Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pratend
pratend [boodskap #142763] Mon, 31 July 2023 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pratend
Afbreking: pra•tend
Samestelling: praat + -end


Byvoeglike naamwoord: pratend
Attributief: pratende

Betekenis:
• Wat praat, of wat kan praat.

Gebruik:
• Bestaan feetjies, kabouters, paddastoel-huisies en pratende diere werklik, of is hulle net die skepping van 'n skrywer se verbeelding?

Sinoniem:
• babbelend
• kekkelend
• kletsend

Vertaling:
Engels: talking, speaking
Nederlands: pratend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van praat.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noodkreet
Volgende onderwerp: stemwisseling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:21:36 UTC 2024