Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » modevertoning
modevertoning [boodskap #142760] Sun, 30 July 2023 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
modevertoning
Afbreking: mo•de•ver•to•ning
Samestelling: mode + vertoning


Selfstandige naamwoord: modevertoning
Meervoud: modevertonings

Betekenis:
• Geleentheid waar klere en nuwe modes ten toon gestel word.

Gebruik:
• Die modeontwerper se modevertoning het groot aftrek gekry.

Sinoniem:
• modeparade
• modeskou

Vertaling:
Engels: fashion show
Nederlands: modeshow

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wakend
Volgende onderwerp: histeries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:24:50 UTC 2024