volhoubaar [boodskap #142756] |
Sun, 30 July 2023 14:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volhoubaar
Afbreking: vol•hou•baar
Samestelling: volhou + -baar
Byvoeglike naamwoord: volhoubaar
Vergrotende trap: volhoubaarder
Oortreffende trap: volhoubaardste
Attributief: volhoubare
Partitief: volhoubaars
Betekenis:
• Waarmee volgehou en aangehou kan word (sonder om die hulpbronne te vernietig of op te gebruik).
Gebruik:
• 'n Plaas moet volhoubaar bestuur word sodat dit jaar na jaar 'n oes kan lewer.
Antoniem:
• onvolhoubaar
Afgelei:
• volhoubaarheid
Vertaling:
Engels: sustainable
Nederlands: duurzaam, verantwoord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|