tuisspan [boodskap #142755] |
Sun, 30 July 2023 14:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tuisspan
Afbreking: tuis•span
Samestelling: tuis + span
Selfstandige naamwoord: tuisspan
Meervoud: tuisspanne
Betekenis:
• Die span wat tuis (op hulle eie veld) speel.
Gebruik:
• Die tuisspan het gewoonlik die voordeel omdat hulle bekend is met die omgewing en die plaaslike toeskouers vir hulle skree.
Verwant:
• tuisklub
Vertaling:
Engels: home team, home side
Nederlands: thuisploeg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|