Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rookwolk
rookwolk [boodskap #142752] Sun, 30 July 2023 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rookwolk wat deur 'n veldbrand veroorsaak is.
'n Rookwolk wat deur 'n veldbrand veroorsaak is.
rookwolk
Afbreking: rook•wolk
Samestelling: rook + wolk


Selfstandige naamwoord: rookwolk
Meervoud: rookwolke
Verkleinwoord: rookwolkie
Meervoud van verkleining: rookwolkies

Betekenis:
• 'n Wolk van rook.

Gebruik:
• Die berg het gebrand, die vuur was tot in die hemel, en daar was 'n rookwolk wat dit stikdonker gemaak het. [Deuteronomium 4:11]

Vertaling:
Engels: cloud of smoke
Nederlands: rookwolk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smeulend
Volgende onderwerp: dompel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:38:10 UTC 2024