afspeel [boodskap #142750] |
Sun, 30 July 2023 09:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afspeel
Afbreking: af•speel
Samestelling: af + speel
Werkwoord: speel af, afspeel
Verlede tyd: het afgespeel
Betekenis:
• Om tot die einde te speel.
• (figuurlik) Om te gebeur.
Gebruik:
• Die finaliste speel môre in die eindrondte teen mekaar af.
• Die gebeure het in die agtiende eeu afgespeel.
Sinoniem:
• gebeur
• plaasvind
• uitspeel
Vertaling:
Engels: to happen, play out, take place
Nederlands: afspelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|