Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedwang
bedwang [boodskap #142749] So, 30 Julie 2023 08:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedwang
Afbreking: be•dwang
Samestelling: be- + dwang


Selfstandige naamwoord: bedwang
Meervoud:

Betekenis:
• Die uitoefening van beheer om iets onder kontrole te kry; in toom hou.

Gebruik:
• Die brandbestryders het gesukkel om die vlamme onder bedwang te kry.

Sinoniem:
• beheer
• beheersing
• kontrole

Afgelei:
• selfbedwang

Vertaling:
Engels: restraint, control
Nederlands: bedwang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brandbestryder
Volgende onderwerp: afspeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:59:49 MGT 2024