Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandbestryder
brandbestryder [boodskap #142748] Sun, 30 July 2023 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
brandbestryder
Afbreking: brand•be•stry•der
Samestelling: brand + bestryder


Selfstandige naamwoord: brandbestryder
Meervoud: brandbestryders
Verkleinwoord: brandbestrydertjie
Meervoud van verkleining: brandbestrydertjies

Betekenis:
• Persoon wat brande bestry. Iemand wat vure blus.

Gebruik:
• Die brandbestryders spook al dae lank om die vlamme in bedwang te bring.

Sinoniem:
• brandweerman
• vuurvegter

Vertaling:
Engels: firefighter
Nederlands: brandweerman

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitbreek
Volgende onderwerp: bedwang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:08:25 UTC 2024