uitbreek [boodskap #142747] |
Sun, 30 July 2023 08:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitbreek
Afbreking: uit•breek
Samestelling: uit + breek
Werkwoord: breek uit, uitbreek
Verlede tyd: het uitgebreek
Betekenis:
• Om na buite te breek.
• (figuurlik) Om skielik/onverwags te begin; te voorskyn kom.
Gebruik:
• Die krimineel breek sy makker uit die tronk uit. Die bouer het die skewe muur uitgebreek.
• Wat gaan van ons word as 'n kernoorlog uitbreek?
Sinoniem:
• deurbreek
• ontsnap
• uitbars
• uitglip
• uitkom
Vertaling:
Engels: to break out
Nederlands: uitbreken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|