herwinning [boodskap #142745] |
Sun, 30 July 2023 07:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herwinning
Afbreking: her•win•ning
Samestelling: herwin + -ing
Selfstandige naamwoord: herwinning
Meervoud: herwinnings
Betekenis:
• Die handeling van herwin (om weer terug te kry).
Gebruik:
• Die herwinning van rommel skep werksgeleenthede, verminder besoedeling en help om ons omgewing skoon te hou.
Sinoniem:
• herkry
• terugwinning
Hiponiem:
• grondherwinning
Vertaling:
Engels: retrieval, regaining, reclamation, recycling
Nederlands: herwinning
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|