Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slagtand
slagtand [boodskap #142744] Sun, 30 July 2023 07:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die slagtande van 'n olifant.
Die slagtande van 'n olifant.
slagtand
Afbreking: slag•tand
Samestelling: slag + tand


Selfstandige naamwoord: slagtand
Meervoud: slagtande
Verkleinwoord: slagtandjie
Meervoud van verkleining: slagtandjies

Betekenis:
• 'n Groot, uitstaande sny- of hoektand by sommige soogdiere soos olifante, walrusse, slange en katte.

Gebruik:
• 'n Mens het nie slagtande nie, maar daarteenoor is 'n olifant se slagtande weer abnormaal groot is.

Sinoniem:
• oogtand

Vertaling:
Engels: tusk, fang or canine tooth
Nederlands: slagtand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: offensief
Volgende onderwerp: herwinning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:48:19 UTC 2024