Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konflikgebied
konflikgebied [boodskap #142742] Sat, 29 July 2023 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
konflikgebied
Afbreking: kon•flik•ge•bied
Samestelling: konflik + gebied


Selfstandige naamwoord: konflikgebied
Meervoud: konflikgebiede

Betekenis:
• Gebied waar een of ander oorlog of ander konflik heers.

Gebruik:
• Min inligting is beskikbaar omdat joernaliste beperkte toegang tot die konflikgebied het.

Sinoniem:
• konfliksone

Vertaling:
Engels: conflict area
Nederlands: conflictgebied

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moondheid
Volgende onderwerp: offensief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:20:38 UTC 2024