Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moondheid
moondheid [boodskap #142741] Sat, 29 July 2023 17:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
moondheid
Afbreking: moond•heid


Selfstandige naamwoord: moondheid
Meervoud: moondhede

Betekenis:
• 'n Soewereine staat; onafhanklike land wat 'n dominante posisie inneem.

Gebruik:
• Die groot moondhede spog altyd met wie se wapens, vegvliegtuie en duikbote die beste, grootste en duurste is.

Sinoniem:
• bestel
• bewind
• heerskappy
• land
• owerheid
• regering
• staat

Hiponiem:
• kernmoondheid
• seemoondheid
• supermoondheid
• wêreldmoondheid

Vertaling:
Engels: power, powerhouse
Nederlands: mogendheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veelvlakkig
Volgende onderwerp: konflikgebied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:17:09 UTC 2024