Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verswakkend
verswakkend [boodskap #142739] Sa, 29 Julie 2023 17:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verswakkend
Afbreking: ver•swak•kend
Samestelling: verswak + -end


Byvoeglike naamwoord: verswakkend
Attributief: verswakkende

Betekenis:
• Wat kleiner, swakker of minder kragtig word.

Gebruik:
• Ten spyte van die verswakkende ekonomie gaan dit nog relatief goed met ons.

Antoniem:
• verstrekkend

Vertaling:
Engels: weakening, debilitating
Nederlands: verzwakkend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van verswak.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dosent
Volgende onderwerp: veelvlakkig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 15:02:04 MGT 2024