Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vandeesjaar
vandeesjaar [boodskap #142737] Sat, 29 July 2023 09:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vandeesjaar
Afbreking: van•dees•jaar


Bywoord: vandeesjaar

Betekenis:
• In of gedurende hierdie jaar.

Gebruik:
• Ons vier vandeesjaar ons 50ste bestaansjaar.

Verwant:
• vandeesmaand
• vandeesweek

Vertaling:
Engels: this year
Nederlands: deze jaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vandeesmaand
Volgende onderwerp: dosent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:55:09 UTC 2024