Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hierby
hierby [boodskap #142735] Sat, 29 July 2023 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hierby
Afbreking: hier•by
Samestelling: hier + by


Bywoord: hierby

Betekenis:
• By dit wat genoem is.

Gebruik:
• Moenie my hierby betrek nie.

Vertaling:
Engels: with this, hereby, herewith
Nederlands: hierbij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belangrikheid
Volgende onderwerp: vandeesmaand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:25:15 UTC 2024