Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kritiseer
kritiseer [boodskap #142733] Sat, 29 July 2023 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kritiseer
Afbreking: kri•ti•seer


Werkwoord: kritiseer
Verlede tyd: het gekritiseer

Betekenis:
• Om te beoordeel en kritiek te lewer.

Gebruik:
• Koerante kritiseer, opposisiepartye veroordeel en spesiale eenhede ondersoek, maar daar bo gebeur niks nie!

Sinoniem:
• aanval
• beoordeel
• bespreek
• resenseer
• veroordeel

Vertaling:
Engels: to criticize, critique
Nederlands: kritiseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontsluit
Volgende onderwerp: belangrikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:24:01 UTC 2024