sedeer [boodskap #142731] |
Vr, 28 Julie 2023 19:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sedeer
Afbreking: se•deer
Werkwoord: sedeer
Verlede tyd: het gesedeer
Betekenis:
• Om wetlik van iets afstand te doen.
• (medies) Om onder verdowing te plaas.
Gebruik:
• Ek moes een van my polisse as sekuriteit vir die lening sedeer.
• Indien die pasiënt verward en rusteloos is, kan hy sedeer word en sy hande vasgemaak word om te voorkom dat hy met die buise peuter.
Sinoniem:
• afstaan
• oordra
• opgee
• vervreem
Vertaling:
Engels: to cede
Nederlands: sederen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|