buurtwag [boodskap #142730] |
Vr, 28 Julie 2023 17:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buurtwag
Afbreking: buurt•wag
Samestelling: buurt + wag
Selfstandige naamwoord: buurtwag
Meervoud: buurtwagte
Betekenis:
• 'n Groep vrywilligers wat 'n buurt patrolleer om die inwoners se veiligheid te verseker.
Gebruik:
• Die lede van 'n buurtwag het geen spesiale magte nie, maar kan vinnig die polisie of 'n sekuriteitsmaatskappy inroep indien nodig.
Verwant:
• plaaswag
Vertaling:
Engels: neighborhood watch
Nederlands: buurtwacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|