Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groentetuin
groentetuin [boodskap #142728] Fri, 28 July 2023 15:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
groentetuin
Afbreking: groen•te•tuin
Samestelling: groente + tuin


Selfstandige naamwoord: groentetuin
Meervoud: groentetuine
Verkleinwoord: groentetuintjie
Meervoud van verkleining: groentetuintjies

Betekenis:
• 'n Tuin waar groente vir eie gebruik gekweek word.

Gebruik:
• Ons het al aartappels, kool, pampoen en wortels in ons groentetuin geplant.

Sinoniem:
• moestuin (ongewoon)

Vertaling:
Engels: vegetable garden
Nederlands: groentetuin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wêreldkampioenskap
Volgende onderwerp: sopkombuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:27:41 UTC 2024