wêreldkampioenskap [boodskap #142727] |
Fri, 28 July 2023 14:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wêreldkampioenskap
Afbreking: wê•reld•kam•pi•oen•skap
Samestelling: wêreld + kampioenskap
Selfstandige naamwoord: wêreldkampioenskap
Meervoud: wêreldkampioenskappe
Betekenis:
• 'n Kampioenskap waar die beste spelers of spanne ter wêreld teen mekaar meeding.
Gebruik:
• 'n Kaapse paaldanser het goud by die wêreldkampioenskap gewen.
Sinoniem:
• wêreldbeker
Afgelei:
• wêreldkampioenskapsbyeenkoms
Verwant:
• wêreldkampioen
Vertaling:
Engels: world championship, world cup
Nederlands: wereldkampioenschap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|