klaarmaak [boodskap #142726] |
Vr, 28 Julie 2023 14:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klaarmaak
Afbreking: klaar•maak
Samestelling: klaar + maak
Werkwoord: maak klaar, klaarmaak
Verlede tyd: het klaargemaak
Betekenis:
• Om iets te voltooi; af te handel.
• Om moeg te maak; uit te put.
Gebruik:
• Maak nou klaar, ons moet ry!
• Die harde werk het ons klaargemaak.
Sinoniem:
• afhandel
• voltooi
• afmat
• moegmaak
• uitmergel
• uitput
• vermoei
Vertaling:
Engels: to make ready, prepare, finish off; to tire, exhaust
Nederlands: klaarmaken; uitputten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|