Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wêreldkampioen
wêreldkampioen [boodskap #142725] Vr, 28 Julie 2023 14:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wêreldkampioen
Afbreking: wê•reld•kam•pi•oen
Samestelling: wêreld + kampioen


Selfstandige naamwoord: wêreldkampioen
Meervoud: wêreldkampioene

Betekenis:
• 'n Persoon, span of land wat 'n wêreldkampioenskap gewen het.

Gebruik:
• Suid-Afrika is as die wêreldkampioen by die Skaapskeer Wêreldkampioenskap in Nieu-Seeland aangewys.

Vertaling:
Engels: world champion
Nederlands: wereldkampioen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegspringblok
Volgende onderwerp: klaarmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 15:19:47 MGT 2024