losmaak [boodskap #142723] |
Vr, 28 Julie 2023 13:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
losmaak
Afbreking: los•maak
Samestelling: los + maak
Werkwoord: maak los, losmaak
Verlede tyd: het losgemaak
Betekenis:
• Om te veroorsaak dat iets nie meer vassit nie.
Gebruik:
• Sy maak haar hare los.
• Hy het sy litte losgemaak.
Sinoniem:
• bevry
• diskonnekteer
• loskoppel
• loslaat
• ontketen
• ontkoppel
• skei
• vrymaak
Antoniem:
• vasmaak
Vertaling:
Engels: to make loose, unfasten, detach, liberate
Nederlands: losmaken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|