metropool [boodskap #142720] |
Thu, 27 July 2023 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
metropool
Afbreking: me•tro•pool
Selfstandige naamwoord: metropool
Meervoud: metropole
Betekenis:
• 'n Baie groot en belangrike stad met sy voorstede en omliggende gebiede.
Gebruik:
• Die weerdiens het oorstromings weens swaar reën oor dele van die Kaapse metropool voorspel.
Sinoniem:
• metropolis
Vertaling:
Engels: metropolis
Nederlands: metropool
Nota:
• Van Oudgrieks, μήτηρ mētēr = moeder, πόλις pólis = stad.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|