laagdrukstelsel [boodskap #142717] |
Thu, 27 July 2023 18:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
laagdrukstelsel
Afbreking: laag•druk•stel•sel
Samestelling: laagdruk + stelsel
Selfstandige naamwoord: laagdrukstelsel
Meervoud: laagdrukstelsels
Verkleinwoord: laagdrukstelseltjie
Meervoud van verkleining: laagdrukstelseltjies
Betekenis:
• 'n Weerstelsel gekenmerk deur stygende lug en 'n lae atmosferiese druk.
Gebruik:
• In die Suidelike Halfrond beweeg die lug 'n laagdrukstelsel kloksgewys.
Antoniem:
• hoogdrukstelsel
Afgelei:
• kuslaagdrukstelsel
Vertaling:
Engels: low pressure system
Nederlands: lagedruksysteem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|