kragkabel [boodskap #142716] |
Thu, 27 July 2023 18:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kragkabel
Afbreking: krag•ka•bel
Samestelling: krag + kabel
Selfstandige naamwoord: kragkabel
Meervoud: kragkabels
Verkleinwoord: kragkabeltjie
Meervoud van verkleining: kragkabeltjes
Betekenis:
• 'n Kabel vir die lewering van elektrisiteit.
Gebruik:
• Die buurt se inwoners was vir 'n groot deel van die dag sonder krag nadat kragkabels in die straat gesteel is.
Vertaling:
Engels: power cable
Nederlands: stroomkabel, elektriciteitssnoer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|