voortduur [boodskap #142715] |
Thu, 27 July 2023 17:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voortduur
Afbreking: voort•duur
Samestelling: voort + duur
Werkwoord: duur voort, voortduur
Verlede tyd: het voortgeduur
Betekenis:
• Om sonder einde aan te hou.
Gebruik:
• Die toestande sal na verwagting tot Sondag voortduur.
Sinoniem:
• aanhou
• handhaaf
• standhou
• volhou
• voortgaan
Vertaling:
Engels: to continue, persist, endure
Nederlands: voortduren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|