Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reënbui
reënbui [boodskap #142713] Thu, 27 July 2023 17:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
reënbui
Afbreking: re•ën•bui
Samestelling: reën + bui


Selfstandige naamwoord: reënbui
Meervoud: reënbuie
Verkleinwoord: reënbuitjie
Meervoud van verkleining: reënbuitjies

Betekenis:
• 'n Bui/vlaag van reën wat skielik begin en vinnig weer ophou.

Gebruik:
• Die reënbui het oorstromings in dele van die dorp veroorsaak.

Sinoniem:
• reënvlaag

Vertaling:
Engels: rain shower
Nederlands: regenbui

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wydverspreid
Volgende onderwerp: gepaardgaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:45:58 UTC 2024