Kapenaar [boodskap #142711] |
Do, 27 Julie 2023 13:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kapenaar
Afbreking: Ka•pe•naar
Samestelling: Kaap + -enaar
Selfstandige naamwoord: Kapenaar
Meervoud: Kapenaars, Kapenare
Verkleinwoord: Kapenaartjie
Meervoud van verkleining: Kapenaartjies
Betekenis:
• 'n Persoon van Kaapstad, of in 'n wyder sin, van die Kaapprovinsie.
• Die Silwervis, Argyrozona argyrozona.
Gebruik:
• Die Kapenaars kan van Maandag af koue en reën verwag.
• Die kapenaar kom aan die suidkus van Tafelbaai tot by die Oos-Kaap voor.
Sinoniem:
• Woltoon
• Kolonialer (verouderd)
Vertaling:
Engels: Capetonian; Carpenter
Nederlands: Kapenaar; kapenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|